Townhouse For Sale - R 1,050,000

Ref # 1944442 : Modimolle Rural , Modimolle , Limpopo

Welkom by Bosveldsig Sekuriteit Aftree-Oord.

Voltitel - Uitstekende belegging.

Geen Heffings.

Oordragskostes ingesluit.

Daar is 8 woonhede beskikbaar met n patio en n JoJo tank plus die pomp ingesluit.

Hoofslaap kamer het n En-suit.

Ouderdom 50jr plus sonder afhanklikes.

Ouers kan dit op hulle kinders se naam sit.

Die doelwit van Bosveldsig was om ruim eenhede vir inwoners te bied, geleenthede te skep vir inwoners om vergete stokperdjies te hervat en om nuwe vriendskappe te bou.

Medies:

Mediese dokters, privaat ambulansdienste, homopate, radioloë, verskeie fisioterapeute, verskeie tandartse asook tandheelkundige laboratoriums, oogkundiges, oudioloë, besoekende dokters, spesialiste en ander mediese kundiges besoek Nylstroom op gereelde basis. Ander dienste sluit ook o.a. scio-kliniek, privaat susters vir tuisversorging en diabetes fasiliteerders in.

In die Bosveldsigsentrum is daar

Bosveldsig Eiendomme

Audioloog

Haarkapper

Koffiewinkel

Boetiek

Prokureur

Selfoonwinkel

Makelaar

Bosveldsig Sentrum is daar vir die gerief van die inwoners van die oord asook die omliggende woongebied. Alhoewel die sentrum deel vorm van Bosveldsig Sekuriteits-Oord, is dit toeganklik vir alle persone en word dit deur geen toegangshek of omheining afgesper nie. Bosveldsig Sentrum beskik oor verskeie winkels en dienste: Bosveldsig Kantoor, Bosveldsig Eiendomme, Tandarts, Restaurant, Prokureur, Oudioloog, Naaldwerk winkel, Haarkapper, Boutique en Posbusse.

Jou gemoedsrus in die Bosveld!


Property Details

  • Property Type Townhouse
  • Beds 2
  • Bath 2
  • Garages 1
  • Building Size 144m²
  • Stand Size
  • Rates & Taxes ± 1000

Jacques Prinsloo

071 120 0990

Nicci Van Rooyen

073 383 6391


Gallery